SABC3
SABC3 is een van die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie (SAUK) se TV-kanale. Die kanaal staan slegs onder die amptelike (Engelse) naam bekend.
SABC3 | |
---|---|
Gestig | 1996 |
Gesluit | Aktief |
Netwerk | SAUK |
Eienaar | SAUK |
Slagspreuk | Vind dit op SABC3 |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Engels, Afrikaans[1] |
Uitsaaiarea | Suid-Afrika |
Hoofkantoor | SAUK Televisiepark, Uitsaaisentrum, Johannesburg |
Vorige naam | National Network Television (NNTV) |
Vervang | TopSport Surplus (TSS) |
Susterkanale | SABC1 SABC2 |
Webtuiste | www.sabc3.co.za |
Sentech | kanaal hang af van die naaste Sentech-herhaler |
StarSat | kanaal 159 |
DStv | kanaal 193 |
Die kanaal is in 1996 na 'n herstrukturering van die SAUK se kanale geskep. Hulle saai internasionale programme vanuit die VSA en VK, asook plaaslik vervaardigde programme uit. Die teikenmark is welgestelde Engelse Suid-Afrikaners tussen die ouderdom van 18 en 49 jaar.
Verwysings
- "The Media Development and Diversity Agency - a draft position paper" (in Engels). South African Government Information. November 2000. p. 68. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Julie 2012. Besoek op 30 November 2008.
Eksterne skakels
- (en) Amptelike webtuiste
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.