SAP
Die afkorting, of akroniem SAP het verskillende betekenisse:
- SAP sagtewaremaatskappy
- Suid-Afrikaanse Party (wat in 1910 onder Louis Botha aan die bewind kom en in 1934 met die Nasionale Party van James Barry Munnik Hertzog saamsmelt om die Verenigde Party party te vorm. Ondersteuners van die Verenigde party staan nog lank daarna bekend as sappe.
- Destydse Suid-Afrikaanse Polisie (deesdae die Suid-Afrikaanse Polisiediens).
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.