S'bu Ndebele

S'bu Ndebele (gebore op 17 Oktober 1948) is 'n afgetrede Suid-Afrikaanse ANC-politikus.

S'bu Ndebele

Minister van Korrektiewe Dienste
Ampstermyn
12 Junie 2012  26 Mei 2014
President Jacob Zuma
Voorafgegaan deur Nosiviwe Mapisa-Nqakula
Opgevolg deur Michael Masutha

Minister van Vervoer
Ampstermyn
11 Mei 2009  12 Junie 2012
President Jacob Zuma
Voorafgegaan deur Jeff Radebe
Opgevolg deur Ben Martins

4de Premier van KwaZulu-Natal
Ampstermyn
23 April 2004  6 Mei 2009
Voorafgegaan deur Lionel Mtshali
Opgevolg deur Zweli Mkhize

Persoonlike besonderhede
Gebore Sibusiso Joel Ndebele
17 Oktober 1948 (1948-10-17)
Rorke's Drift, Natal, Suid-Afrika
Politieke party African National Congress
Alma mater Universiteit van Suid-Afrika

Hy is 'n voormalige Minister van Korrektiewe Dienste en van Vervoer, wat van 2009 tot 2014 in die kabinet van Jacob Zuma gedien het.[1] Hy het op die Nasionale Uitvoerende Komitee (NUK) van die African National Congress (ANC) gedien sedert 1997, en was die Provinsiale voorsitter van die ANC van 1998 tot 2008.[2]

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.