Sébastien Buemi

Sébastien Buemi (gebore 31 Oktober 1988)[1] is 'n Switserse professionele renjaer wat voorheen vir die Scuderia Toro Rosso-span in Formule Een deelgeneem het.

Sébastien Buemi
Buemi in 2008
Buemi in 2008
Geboortedatum 31 Oktober 1988 (1988-10-31)
Geboorteplek Aigle, Switserland
Volle naam Sébastien Olivier Buemi
Nasionaliteit Vlag van Switserland Switser
Aktiewe jare 2009–2011
Inskrywings 55
Kampioenskappe 0
Oorwinnings 0
Podiums 0
Loopbaanpunte 29
Voorste wegspronge 0
Vinnigste rondtes 0
Eerste F1-wedren 2009 Australiese Grand Prix
Laaste inskrywing 2011 Brasiliaanse Grand Prix

Buemi is tans 'n reserwebestuurder vir Scuderia Toro Rosso se susterspan, Red Bull Racing, asook 'n lid van Toyota se FIA Wêrelduithoukampioenskapspan en e.dams-Renault in die FIA Formule E-kampioenskap.

Verwysings

  1. "FIA World Endurance Championship Team – Sébastien Buemi (#8)". Toyota Racing (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Julie 2016. Besoek op 27 Mei 2016.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
   
Klik vir info oor hierdie sjabloon.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.