Ryno Barnes
Ryno Barnes (gebore in Kaapstad op 5 November 1981) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat op haker speel vir die Griekwas in die Curriebeker en as plaasvervanger-haker in die Superrugbykompetisie vir die Cheetahs.
| |||||
Volle naam | Ryno Joseph Barnes | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 5 November 1981 | ||||
Geboorteplek | Kaapstad, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,85 m | ||||
Massa | 110 kg | ||||
Skool | Paarl Gimnasium DF Malan | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Haker | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2006 2007-08 2009- |
Westelike Provinsie Valke Griekwas |
13 41 82 |
(0) (25) (45) | ||
korrek soos op 10 Maart 2014. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2010- | Cheetahs | 30 | 5 | ||
korrek soos op 10 Maart 2014. |
Eksterne skakels
- Ryno Barnes by SARugby.co.za
- Ryno Barnes by itsrugby.co.uk
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.