Rustdene
Rustdene is 'n township vir bruin mense aan die suidekant van die dorp Beaufort-Wes in die noordooste van die Wes-Kaap, Suid-Afrika.
Rustdene | |
---|---|
Rustdene Rustdene se ligging in Wes-Kaap | |
Koördinate: 32°22′30″S 22°34′6″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distrik | Sentraal Karoo |
Munisipaliteit | Beaufort-Wes |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,75 km2 (0,68 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 8 241 |
• Digtheid | 4 709/km2 (12 200/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.1% |
• Indiërs/Asiërs | 0.4% |
• Bruin mense | 96.5% |
• Swart mense | 2.9% |
• Ander | 0.1% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 94.7% |
• Engels | 3.1% |
• Tswana | 0.7% |
• Ander | 1.6% |
Skakelkode | 049 |
Verwysings
- "Hoofplek Rustdene". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.