Russiese presidentsverkiesing, 2018

Die Russiese presidentsverkiesing van 2018 het op 18 Maart 2018 plaasgevind,[1] met Wladimir Poetin wat vir sy tweede agtereenvolgende (vierde algehele) termyn in die amp herkies is met 76,69 % van die stemme. Pawel Groedinin van die Kommunistiese Party van die Russiese Federasie het 11,77% van die stemme gewen en Wladimir Zjirinofski van die Liberaal-Demokratiese Party van Rusland 5,65%. Hoewel Poetin in die verkiesing van 2012 die party Verenigde Rusland se kandidaat was, het hy in 2018 as onafhanklike gestaan.

Ander kandidate sluit in Sergei Baboerin (Russiese Volksunie), Grigori Jawlinski (Jabloko) en Boris Titof (Party van Groei).

Uitslae

Vanaf of 19:30 Moskoutyd op 19 Maart, het die CEC 'n landwye opdaaging van 67.53% berig.[2]

Kandidaat Party Votes %
Wladimir PoetinOnafhanklike56,433,92776.69
Pawel GroedininKommunistiese Party8,659,66611.77
Wladimir ZjirinofskiLiberaal-Demokratiese Party4,155,1685.65
Ksenia SobchakCivic Initiative1,238,1801.68
Grigori JawlinskiJabloko769,7511.05
Boris TitovParty of Growth556,8800.76
Maxim SuraykinCommunists of Russia499,3690.68
Sergey BaburinRussian All-People's Union479,0370.65
Ongeldige / leë stemme791,2581.08
Totaal73,578,992100.00
Geregistreerde kiesers / opgedaag109,008,42867.50
Bronne: [3] [4] (99.94% van stemme getel)

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.