Russiese Wikipedia

Die Russiese Wikipedia (Русская Википедия, Russkaja Wikipedija) is die Russiese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Die wikipedia is op 20 Mei 2001 gestig. Die Russiese Wikipedia bereik op 11 Mei 2013 die mylpaal van 1 000 000 artikels.

Russiese Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Russies
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig 20 Mei 2001
Huidige status Aktief
URL ru.wikipedia.org
Lande waar die Russiese Wikipedia die belangrikste weergawe is

Dit het tans 1 965 738 artikels en is die 7de grootste wikipedia volgens die aantal artikels.

Voorbeeld

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.