Rugby, Warwickshire
Rugby is 'n dorp in die Engelse graafskap Warwickshire, 21 km wes van Coventry. Die dorp het 'n bevolking van ongeveer 77 285 in 2020 gehad. Dit is veral bekend vir die Rugby-skool waar William Webb Ellis volgens 'n legende in 1823 die rugbyspel uitgevind het.[1]
Rugby | |
---|---|
Dorp | |
Rugby se markplein | |
Rugby | |
Koördinate: 52°22′00″N 1°16′00″W | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Land (VK) | Engeland |
Graafskap | Warwickshire |
Bevolking | |
• Totaal | 77 285 |
Tydsone | UTC±00:00 (MGT) |
• Somertyd | UTC+01:00 (BST) |
Poskode | CV21, CV22, CV23 |
Skakelkodes | 01788 |
Webwerf | rugby.gov.uk |
Verwysings
- (en) "Six ways the town of Rugby helped change the world". BBC. 1 Februarie 2014. Besoek op 19 Junie 2022.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Rugby.
- (en) Toerisme-inligting oor Rugby op Wikivoyage
- (en) Amptelike webwerf
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.