Rubem Alves

Rubem Azevedo Alves (15 September 193319 Julie 2014) was 'n Brasiliaanse teoloog, filosoof, opvoeder, skrywer en psigoanalis.[1] Alves word as een van die stigters van die bevrydingsteologie beskou.[2]

Rubem Alves
Gebore
Rubem Azevedo Alves

(1933-09-15)15 September 1933
Boa Esperança, Minas Gerais, Brasilië
Sterf19 Julie 2014 (op 80)
Campinas, São Paulo, Brasilië
NasionaliteitVlag van Brasilië Brasilië
Beroepteoloog, filosoof, opvoeder, skrywer en psigoanalis

Verwysings

  1. "Brazilian writer Rubem Alves dies"
  2. Altmann, Walter (18 November 2009).

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.