Ruarsiet
Ruarsiet is 'n mineraal met chemiese formule RuAsS.[1] Dit is 'n erts van die platinumgroep-elemente en dit bevat naas rutenium dikwels ook osmium, iridium en platinum.[2]
Ruarsiet | |
---|---|
Formule | RuAsS |
Onsuiwerhede | Os, Ir, Pt |
Nickel-Strunz (10) | 2.EB.20 |
Kleur | grys, loodgrys |
Streep | grysagtig swart |
Hardheid | 6-7 (Mohs) |
Transparansie | opaak |
Strukturbericht-kode | E0₇ |
Eenheidsel | a = 5.931, b = 5.915, c = 6.003, Z = 4; beta = 112.45° |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
In Suid-Afrika word dit in die Driekopmyn van Burgersfort in Limpopo en in Rustenburg in die Bojanala Platinumdistrik van Noordwes aangetref.[3]
Verwysings
- "webmineral" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 April 2020.
- Ore Deposits and Mantle Plumes Franco Pirajno Springer Science & Business Media, 2013, ISBN 9401725020, ISBN 9789401725026
- "mindat" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Mei 2020.
Eksterne skakels
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir ruarsiet.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.