Rosmead

Rosmead[1] is 'n klein dorpie, eintlik 'n spoorwegaansluiting in die Oos-Kaap, Suid-Afrika baie naby Middelburg. Rosmead is in 1880 gestig en aanvanklik Middelburgweg genoem. Dit is later vernoem na lord Rosmead, Goewerneur van die Kaapkolonie.

Rosmead
Gehug
Rosmead is in Oos-Kaap
Rosmead
Rosmead
Koördinate: 31°29′2″S 25°7′4″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikChris Hani
Plaaslike munisipaliteitInxuba Yethemba
Hoogte
,4,8 m (1,3 ft)
TydsoneSAST

Sien ook

Verwysings

  1. Raper, Peter E. (1987). Dictionary of Southern African Place Names. Internet Archive. p. 392. Besoek op 22 Maart 2020.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.