Rosendal

Rosendal is 'n klein dorpie in die Oos-Vrystaat wat op 'n westelike rigting tussen die dorpe Ficksburg en Fouriesburg geleë is. Die Rosendal Teater is onlangs gestig en die dorpie het 'n paar kunstenaars wat hulle daar tuisgemaak het. Volgens die 2011-sensus het die dorp 'n bevolking van 131 gehad, waarvan 81 (61,8%) Blankes was.[2]

Rosendal en Mautse
Rosendal en Mautse is in Vrystaat
Rosendal en Mautse
Rosendal en Mautse
 Rosendal en Mautse se ligging in Vrystaat
Koördinate: 28°30′S 27°55′O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikThabo Mofutsanyane
MunisipaliteitDihlabeng
Stigting1908
Oppervlak
  Totaal8,5 km2 (3,3 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal4 132
  Digtheid486/km2 (1 260/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense2.0%
  Indiërs/Asiërs0.2%
  Bruin mense0.7%
  Swart mense97.1%
  Ander0.1%
Taal (2011)
  Sotho 94.4%
  Afrikaans 3.1%
  Gebaretaal 1.1%
  Ander 1.4%
Skakelkode058

Rosendal is in 'n vallei geleë wat omring word deur die Witteberge. Die area is ongeveer 2400 meter bo seevlak wat die winters uiters koud maak.

Sien ook

Eksterne skakels

Verwysings

  1. Som van die hoofplekke Rosendal en Mautse tydens Sensus 2011.
  2. Rosendal Sensus 2011
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.