Rooster (dubbelsinnig)

Rooster kan verwys na:

  • Rooster (werkwoord). Om vleis of ander voedsel, gewoonlik op 'n traliewerk van metaal te braai (dus gaar te maak).
  • Rooster (naamwoord). Die spesifieke metaaltraliewerk waarop voedsel gerooster word.
  • Rooster (naamwoord). Sommige ander strukture, bv. in die struktuur van kristalle.
  • Roosterbrood
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.