Roosspreeu
Die Roosspreeu (Pastor roseus) is 'n seldsame Palearktiese broeiende voël en swerwer wat oorwinter in Suid-Asië. Die voël is nog net tweekeer opgeteken in Suid-Afrika, eenkeer in die Kgalagadi-oorgrenspark en die ander keer by Kasane in Noord-Botswana. Die voël is 20 – 22 cm groot en weeg 62 – 88 gram. In Engels staan die voël bekend as die Rose-coloured Starling.
![](../I/Pastor_roseus_MHNT.ZOO.2010.11.215.Kaara-Usiah_Perowsk_Russie.jpg.webp)
Eiers
![](../I/Rosy_Starling_(Sturnus_roseus)_I_Malaysia_005.jpg.webp)
Roosspreeus trek in 'n boom saam voor sononder.
Roosspreeu | |
---|---|
![]() | |
Somergewaad: Volwasse mannetjie (middle); Wyfie (onder), en onvolwasse voëls (agter) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Sturnus (maar, sien teks) |
Spesie: | S. roseus |
Binomiale naam | |
Sturnus roseus (Linnaeus, 1758) | |
Sinonieme | |
Pastor roseus See text. |
Sien ook
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Sturnus roseus. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- BirdLife International (2004). Sturnus roseus. 2006 IUBN-rooilys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2006. Verkry op 12 Mei 2006.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.