Roosrewolusie

Die Roosrewolusie (Georgies: ვარდების რევოლუცია, wardebis rewoloetsia) was wydverspreide protesoptogte in Georgië oor beweerde bedrog in die verkiesing van November 2003, toe Edward Sjewardnadze as president herkies is. Dit het daartoe gelei dat Sjewardnadze op 23 November van dié jaar bedank en ’n nuwe regering aan die bewind gekom het.

Roosrewolusie
Deel van die Kleurrewolusies

Betogers in Tbilisi
Datum November 2003
Ligging Georgië
Resultaat
Strydende partye
Verenigde Nasionale Beweging
Kmara
Regering van Georgië
  • Polisie van Georgië
Aanvoerders
Mikheil Saakashvili
Nino Boerdjanadze
Edward Sjewardnadze
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.