Rooistertsaadvretertjie

Die Rooistertsaadvretertjie, ook bekend as die Oostelike saadbrekertjie (Pyrenestes minor) is 'n skaars standvoël in struikgewas in vogtige miomboboomveld, ruigtes, woudrande asook in teeplantasies. Snawelgrootte wissel en voëls met groter snawels eet groter saad. Die voël is 14 cm groot en weeg 18 gram. In Engels staan die voël as die Lessor Seedcracker bekend.

Rooistertsaadvretertjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Estrildidae
Genus:
Pyrenestes
Spesie:
P. minor
Binomiale naam
Pyrenestes minor
Shelley, 1894

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Pyrenestes minor". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)

Eksterne skakel

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.