Rooiruglewerik
Die Rooiruglewerik (Eremopterix leucotis) is 'n algemene standvoël en nomade in savanne met yl gras, landerye en padrande; veral die wat onlangs afgebrand het. Hulle kom gewoonlik in swerms voor. Die voël is 12 – 13 cm groot en weeg 12 - 21 gram. In Engels staan die voël bekend as die Chestnut-backed Sparrow-Lark.
![](../I/Eremopterix_leucotis.png.webp)
Illustrasie van 'n paartjie.
Rooiruglewerik | |
---|---|
![]() | |
Mannetjie rooiruglewerik in Suid-Afrika. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. leucotis |
Binomiale naam | |
Eremopterix leucotis (Stanley, 1814) | |
Sien ook
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Eremopterix leucotis. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Eremopterix leucotis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.