Rooiruglaksman

Die rooiruglaksman (Lanius collurio) is 'n algemene en wydverspreide Palearktiese-broeiende voël en besoeker aan savanne en oop boomveld. Individue keer opeenvolgende somers na dieselfde plekke terug. Hulle bly een-een. Die voël is 18 cm groot en weeg 22 tot 44 gram. In Engels staan die voël bekend as die red-backed shrike.

Rooiruglaksman
Volwasse mannetjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Laniidae
Genus:
Lanius
Spesie:
L. collurio
Binomiale naam
Lanius collurio
Linnaeus, 1758

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Lanius collurio". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.