Rooirugfret

Die Rooirugfret (Spermestes nigriceps) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël van vogtige boomveld en woudrande. Die voël is 10 cm groot en weeg 8 – 11 gram. In Engels staan die voël bekend as die Red-backed Mannikin.

Rooirugfret
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Estrildidae
Genus:
Lonchura
Spesie:
L. nigriceps
Binomiale naam
Lonchura nigriceps
(Cassin, 1852)

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Lonchura nigriceps". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.