Rooinekvalk
Die Rooinekvalk (Falco chicquera) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël. Hulle leef gewoonlik in dorre savana en boomveld, dikwels naby Borassus-palms. Die voël is 30 – 36 cm groot, weeg 150 - 265 gram. In Engels staan die voël bekend as Red-necked Falcon.
Rooinekvalk | |
---|---|
![]() | |
Falco chicquera chicquera | |
![]() | |
Falco chicquera ruficollis | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | F. chicquera |
Binomiale naam | |
Falco chicquera Daudin, 1800 | |
Subspesies | |
1-3, sien teks. |
Sien ook
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Falco chicquera. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Falco chicquera". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.