Rooinekstrandloper
Die Rooinekstrandloper (Calidris ruficollis) is 'n seldsame voël en somerswerwer wat leef op die oewers van watermassas en soutpanne. Hulle kom saam met die Krombekstrandlopers voor. Die voël word deesdae minder gesien. Die voël is 13 – 16 cm lank, 22 - 35 g groot met 'n vlerkspan van 35 cm. In Engels staan die voël bekend as die Red-necked Stint.
Rooinekstrandloper | |
---|---|
Wintergewaad | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. ruficollis |
Binomiale naam | |
Calidris ruficollis (Pallas, 1776) | |
Verspreiding Rooibruin lyne = Geskatte verspreiding Groen = Broeigebied Blou = Oorwintering | |
Sinonieme | |
Erolia ruficollis |
Fotogalery
- Op soek na kos.
- In sy somergewaad.
Sien ook
Wikimedia Commons bevat media in verband met Calidris ruficollis. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Calidris ruficollis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.