Rooilewerik

Die rooilewerik (Calendulauda burra) is 'n gelokaliseerde redelike algemene endemiese standvoël in struikbegroeide sandduine en Nama-Karoovlaktes. Die voël is 18 – 19 cm groot en weeg 32 - 43 gram. In Engels staan die voël bekend as die Red Lark en sy status is kwesbaar weens habitat-agteruitgang.

Rooilewerik
Rooilewerik in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. burra
Binomiale naam
Certhilauda burra
(Bangs, 1830)
Sinonieme

Calendulauda burra

Sien ook

Bron

Verwysings

    This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.