Rooikopwewer

Die Rooikopwewer (Anaplectes melanotis) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël in boomveld, savanne en tuine. Hulle broei in 'n nes met dun wande en 'n baie lang ingangstonnel wat aan takke of drade hang. Die voël is monogaam, is 14 cm groot en weeg 17 - 26 gram. In Engels staan die voël bekend as die Red-headed Weaver.

Mannetjie A. r. rubriceps van 'n geïsoleerde populasie in Angola, besig om 'n broeigewaad aan te neem.

Rooikopwewer
Mannetjie A. r. rubriceps in Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Anaplectes

L. Reichenbach, 1863
Spesie:
A. rubriceps
Binomiale naam
Anaplectes rubriceps
(Sundevall, 1850)

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Anaplectes rubriceps". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.