Rooihoogtepas

Rooihoogtepas is 'n bergpas wat op die R318-streeksroete in die Koo, noordwes van Montagu lĂȘ. Die pas bereik 'n hoogte van 1234m bo seevlak en 'n maksimum steilte van 1:12.

Rooihoogtepas
Ligging Noordwes van Montagu
Maksimumhelling 1:12
Hoogte 1234m
Pad R318

Sien ook

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.