Rooihalsfraiingpoot
Die Rooihalsfraiingpoot (Phalaropus lobatus) is 'n waadvoël wat skaars is en slegs gesien word in die somer by plekke soos mere, soutpanne en rioolplase. Die voël word selde by die see gesien. In Engels staan die voël bekend as die Red-necked phalarope.
Rooihalsfraiingpoot | |
---|---|
Broeivere | |
Wintervere | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. lobatus |
Binomiale naam | |
Phalaropus lobatus (Linnaeus, 1758) | |
Verspreiding: broeigebied in rooi en gebiede waar hulle oorwinter in blou. |
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Phalaropus lobatus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met Phalaropus lobatus. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.