Rooigespikkelde tongvis

Die Rooigespikkelde tongvis (Cynoglossus zanzibarensis) is 'n vis wat voorkom van die Wes-Kaap tot by Kenia. In Engels staan dit bekend as die Redspotted tonguefish.

Rooigespikkelde tongvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Cynoglossus
Spesie:
C. zanzibarensis
Binomiale naam
Cynoglossus zanzibarensis
(Norman,, 1939)

Voorkoms

Die lyf is lank en plat en die dorsale, anale en stertvin is aanmekaar. Daar is 3 lengte lyne aan die oë kant (bokant) van die vis.

Sien ook

Bron

  • Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7

Eksterne skakel

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.