Rooibult
Rooibult of Diamanthoogte is 'n nedersetting langs Koffiefontein in die westelike Vrystaat, Suid-Afrika. Volgens die 2011-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 4 231 gehad, waarvan 62% Kleurlinge en 38% Swart mense was.[1]
Rooibult Diamanthoogte | |
---|---|
Rooibult Rooibult se ligging in Vrystaat | |
Koördinate: 29°23′54″S 24°59′24″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Distrik | Xhariep |
Munisipaliteit | Letsemeng |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,80 km2 (0,31 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 316 |
• Digtheid | 1 645/km2 (4 260/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.1% |
• Indiërs/Asiërs | 0.1% |
• Bruin mense | 61.7% |
• Swart mense | 37.7% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 90% |
• Sotho | 5% |
• Tswana | 2% |
• Ander | 3% |
Skakelkode | 053 |
Sien ook
Verwysings
- "Subplek Rooibult". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.