Rooiborssperwer
Die Rooiborssperwer (Accipiter rufiventris) is 'n algemene standvoël wat voorkom in woude en plantasies in Suider-Afrika veral in die Wes-Kaap, Oos-Kaap en die Drakensberg. Die voël is 30 – 38 cm groot, weeg 105 - 210 g met 'n vlerkspan van 65 – 70 cm. In Engels staan die voël bekend as Rufous-breasted Sparrowhawk.
Rooiborssperwer | |
---|---|
![]() | |
'n Rooiborssperwer nadat dit iets in die namiddag gevang het, in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. rufiventris |
Binomiale naam | |
Accipiter rufiventris Smith, 1830 | |
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Accipiter rufiventris". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.