Rooiborsjakkalsvoël
Die Rooiborsjakkalsvoël (Wetenskaplike naam: Buteo rufofuscus, Engels: Jackal buzzard) is 'n endemiese gelokaliseerde algemene standvoël wat in heuwelagtige gebiede in Suid-Afrika voorkom.[2]
Rooiborsjakkalsvoël | |
---|---|
Rooiborsjakkalsvoël in KwaZulu-Natal | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. rufofuscus |
Binomiale naam | |
Buteo rufofuscus (Forster, 1798) | |
Subspesies | |
3 ssp., sien teks |
Voorkoms
Die voël word 55 – 62 cm groot, weeg 900 - 1 700 g en vang meestal soogdiertjies en reptiele. Dit is heeltemal donkerbruin, buiten sy kastaiingkleur bors en stert, asook die ondervlerk wat donkerbruin en wit is.[2]
Sien ook
Wikimedia Commons bevat media in verband met Buteo rufofuscus. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Buteo rufofuscus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp) - Newman, Kenneth (2000) Newman se Voëls, volgens kleur, Struik Uitgewers. ISBN 1 86872 449 2
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.