Rooibloekom
Die Rooibloekom (Eucalyptus camaldulensis) is 'n boom en indringerplant wat in Suid-Afrika genaturaliseer geraak het vanaf Australië. Die Rooibloekom het gladde gevlekte bas en kan geweldig groot word en is immergroen. Die bome groei vinnig.
Rooibloekom | |
---|---|
Hoofstam van 'n 700-jaar oue rooibloekom. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. camaldulensis |
Binomiale naam | |
Eucalyptus camaldulensis Dehnh. | |
Fotogalery
- Stam en bas van 'n rooibloekom.
- Blomme
- Sade
- Gepoleerde tafel van rooibloekomhout
- 'n Rooibloekom wat ongeveer 700-jaar oud is.
- 'n Rooibloekom op die hoëveld by Middelburg, Mpumalanga
Bron
Wikimedia Commons bevat media in verband met Rooibloekom. |
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.