Rooibeksysie

Die Rooibeksysie (Estrilda astrild) is 'n algemene standvoël in lang gras, welige plantegroei, riete en bossieveld, dikwels naby water. Die voël is 11 cm groot en weeg 7 - 10 gram. In Engels staan die voël bekend as die Common Waxbill.

Rooibeksysie
Volwasse rooibeksysie in Gran Canaria, Kanariese Eilande, Spanje.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Estrildidae
Genus:
Estrilda
Spesie:
E. astrild
Binomiale naam
Estrilda astrild
(Linnaeus, 1758)

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Estrilda astrild". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.