Rooiassie

Die Rooiassie (Sporaeginthus subflavus) is 'n redelike algemene standvoël in grasveld en plekke met kruidplante, veral naby water. Hulle verspreidingsgebied en getalle het blykbaar die afgelope paar jaar afgeneem. Die voël is 9 cm groot en weeg 6 - 10 gram. In Engels staan die voël bekend as die Orange-breasted waxbill.

'n Mannetjie op die Cedara-plaas in Pietermaritzburg, Suid-Afrika.

Rooiassie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Estrildidae
Genus:
Amandava
Spesie:
A. subflava
Binomiale naam
Amandava subflava
(Vieillot, 1819)

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Amandava subflava". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.