Ronse
Ronse (Frans: Renaix) is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die suidweste van die Vlaamse provinsie Oos-Vlaandere, aan die grens met die Waalse provinsie Hainaut. Die munisipale gebied het sowat 25 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 34 km².
Ronse Renaix | |
---|---|
Munisipaliteit | |
![]() Sint-Hermèskerk | |
![]() Vlag ![]() Wapen | |
![]() Ligging van Ronse in die provinsie Oos-Vlaandere | |
Koördinate: 50°45′00″N 3°36′00″O | |
Land | ![]() |
Gewes (deelstaat) | ![]() |
Provinsie | ![]() |
Regering | |
• Burgemeester | Luc Dupont (CD&V) |
Oppervlak | |
• Totaal | 34,48 km2 (13,31 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 25 176 |
• Digtheid | 730/km2 (1 900/vk. myl) |
Poskode | 9600 |
Skakelkodes | 055 |
Webwerf | www.ronse.be |
Ronse lê in die Vlaamse Ardenne.
Besienswaardighede
- Sint-Hermeskerk
- Tekstielmuseum
- Folkloremuseum
Geboortes
- Rudy Demotte (1963), Waalse politikus (Eerste Minister van die Waalse Gewes en die Franse Gemeenskap)
Eksterne skakels
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Ronse. |
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.