Ron Paul
Ronald Ernest (Ron) Paul (* Green Tree, Pennsylvanië, 20 Augustus 1935) is 'n Amerikaanse politikus. Hy was die genomineerde kandidaat van die Republikeinse party vir die presidensiële verkiesings in 2008 en 2012.
Ron Paul | |
Afgevaardigde van die 14de Kongressionele Distrik van Texas | |
Ampstermyn 3 Januarie 1997 – 3 Januarie 2013 | |
Voorafgegaan deur | Greg Laughlin |
---|---|
Opgevolg deur | Randy Weber |
Afgevaardigde van die 22ste Kongressionele Distrik van Texas | |
Ampstermyn 3 Januarie 1979 – 3 Januarie 1985 | |
Voorafgegaan deur | Robert Gammage |
Opgevolg deur | Tom DeLay |
Afgevaardigde van die 22ste Kongressionele Distrik van Texas | |
Ampstermyn 3 April 1976 – 3 Januarie 1977 | |
Voorafgegaan deur | Robert Casey |
Opgevolg deur | Robert Gammage |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 20 Augustus 1935 Pittsburgh, Pennsilvanië |
Politieke party | Republikein |
Eggenoot/-note | Carol Wells (1957–hede) |
Kind(ers) | Ronnie Lori Rand Robert Joy |
Alma mater | Gettysburg College (B.S.) Duke University (M.D.) |
Religie | Suid-Baptist |
Handtekening | |
Militêre Diens | |
Lojaliteit | Verenigde State |
Diens/Tak | United States Air Force Texas Air National Guard |
Jare in diens | 1963–1965 1965–1968 |
Rang | Captain[1] |
Verwysings
- Heaster, Sean. "Ron Paul" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Junie 2015. Besoek op 18 November 2013.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.