Romulea vlokii

Romulea vlokii is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Romulea behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Die plant kom in die Langeberg, Kammanassieberge, Swartberge en Gamkaberg voor. Daar is vyf sub populasies wat uit totaal 650 plante bestaan. Dit het al van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing en word tans bedreig deur indringerplante.

Romulea vlokii
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Monocots
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Crocoideae
Tribus:
Croceae
Genus:
Spesie:
R. vlokii
Binomiale naam
Romulea vlokii
M.P.de Vos, (1983)

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.