Romulea sinispinosensis

Romulea sinispinosensis is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Romulea behoort en is deel van die strandveld en fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor by Doringbaai en Velddrif. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 760 km2 en daar is twee sub populasies. Die plant het habitat afgestaan aan mynbou aktiwiteite, onder andere diamant ontginning. Dit word ook bedreig deur moontlike ontwikkeling van fasiliteite vir toerisme.

Romulea sinispinosensis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Monocots
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Crocoideae
Tribus:
Croceae
Genus:
Spesie:
R. sinispinosensis
Binomiale naam
Romulea sinispinosensis
M.P.de Vos, (1972)

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.