Romulea sanguinalis
Romulea sanguinalis is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Romulea behoort en is deel van die Hantam-Karoo. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en kom op die Bokkeveld-eskarp naby Nieuwoudtville voor. Die plant is laas in 1952 gesien en kan moontlik uitgesterf het.
Romulea sanguinalis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | Monocots |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Crocoideae |
Tribus: | Croceae |
Genus: | |
Spesie: | R. sanguinalis |
Binomiale naam | |
Romulea sanguinalis M.P.de Vos, (1972) | |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.