Romulea sabulosa
Romulea sabulosa is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Romulea behoort en is deel van die renosterveld. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom op die Bokkeveld-eskarp voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 15 km2 en het 80% van sy habitat die afgelope 60 jaar aan graan verbouing verloor. Tans word die plant bedreig deur besoedeling en indringerplante.
Satynblom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | Monocots |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Crocoideae |
Tribus: | Croceae |
Genus: | |
Spesie: | R. sabulosa |
Binomiale naam | |
Romulea sabulosa Schltr. ex Bég., (1907) | |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.