Romulea lutea

Romulea lutea is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Romulea behoort en is deel van die strandveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap waar dit op die duine en sand, wes van Koekenaap, voorkom. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 176 km2 en kan die grootste deel van sy habitat afstaan aan mynbou bedrywighede indien die projek voortgaan.

Romulea lutea
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Monocots
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Crocoideae
Tribus:
Croceae
Genus:
Spesie:
R. lutea
Binomiale naam
Romulea lutea
J.C.Manning & Goldblatt, (2008)

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.