Romulea albiflora

Romulea albiflora is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Romulea behoort en is deel van die renosterveld. Die spesie is endemies aan die Roggeveldberge in die Noord-Kaap waar dit op die eskarp voorkom. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 1 km2. Die plant het reeds van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing terwyl die oorblywende plante op die rant van 'n geploegde veld is. Die totale populasie bestaan uit minder as 250 plante. Die bedreiging bestaan steeds.

Romulea albiflora
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Monocots
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Crocoideae
Tribus:
Croceae
Genus:
Spesie:
R. albiflora
Binomiale naam
Romulea albiflora
J.C.Manning & Goldblatt, (2001)

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.