Rolls-Royce

Rolls-Royce kan na een van die volgende verwys:

  • Rolls-Royce Limited, die oorspronklike Britse vervaardiger van motorkarre en vliegtuigenjins.

In 1971 word die maatskappy genasionaliseer en in 1973 opgedeel in:

  • Rolls-Royce plc, die vliegtuigmotor-, skeepsmotor- en verdedigings- en energiegroep; en
  • Rolls-Royce Motors, die motorkontrakteur wat tans aan Volkswagen behoort, maar nie meer Rolls-Royces bou nie.

BMW hou tans die regte om die naam Rolls-Royce te gebruik:

  • Rolls-Royce Motor Cars, BMW-afdeling wat sedert 2003 Rolls-Royce motorkarre bou.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.