Roland Trimen
Roland Trimen (1840 – 1916) was 'n Britse natuurkundige. Hy is Engeland gebore en arriveer in 1860 in die Kaap. Hy wy 'n jaar aan studie en versameling van skoenlappers. Sy ontdekkings is deur die Britse Museum gepubliseer. Hy het gewerk as die kurator van die Suid-Afrikaanse Museum in Kaapstad en het baie oor insekte geskryf.
Roland Trimen | |
![]() | |
Gebore | Londen, Engeland | 29 Oktober 1840
---|---|
Oorlede | 25 Julie 1916 (op 75) Londen, Engeland |
Nasionaliteit | ![]() |
Vakgebied | Biologie |
Instelling(s) | Royal Society |
Alma mater | King's College School |
Toekennings | Darwin-medalje (1910) |
![](../I/TransactionsEntSocLondon1874Plate2.jpg.webp)
Plaat wat gepaard gaan met sommige nuwe Suid-Afrikaanse spesies van Lycaenidae Trans. ent. Soc. Lond. in 1874
Bron
- Rosenthal, Eric, Ensiklopedie van Suidelike Afrika
- They apply the sciences... In: Lantern. Tydskrif vir Kennis, Kuns en Kultuur. Jaargang 26, nr. 3, September 1980
Eksterne skakels
Wikispecies het meer inligting verwant aan Roland Trimen
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.