Roeselare
Roeselare (Frans: Roulers) is 'n Vlaamse stad en munisipaliteit in die hartland van die Belgiese provinsie Wes-Vlaandere met 'n oppervlakte van 59,79 km² en sowat 58 000 inwoners (2011).
Wikimedia Commons bevat media in verband met Roeselare. |
Roeselare Roulers | |
---|---|
Die Grote Markt | |
Vlag Wapen | |
Ligging van Roeselare in die provinsie Wes-Vlaandere | |
Koördinate: 50°57′00″N 3°07′00″O | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Vlaandere |
Provinsie | Wes-Vlaandere |
Regering | |
• Burgemeester | Luc Martens (CD&V) |
Oppervlak | |
• Totaal | 59,79 km2 (23,09 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 58 137 |
• Digtheid | 972/km2 (2 520/vk. myl) |
Poskode | 8800 |
Skakelkodes | 051 |
Webwerf | www.roeselare.be |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.