Roerdalen
Roerdalen (Limburgs: Roerdale) is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat grens aan die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale. Die munisipale gebied het sowat 21 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 89 km².
Roerdalen | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Kolleg St. Ludwig | |
Vlag Wapen | |
Ligging van Roerdalen-munisipaliteit in Limburg | |
Koördinate: 51°08′00″N 6°00′00″O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Limburg |
Regering | |
• Burgemeester | Monique de Boer-Beerta (VVD) |
Oppervlak | |
• Totaal | 88,65 km2 (34,23 vk. myl) |
• Land | 88,10 km2 (34,02 vk. myl) |
• Water | 0,55 km2 (0,21 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 21 081 |
• Digtheid | 239/km2 (619/vk. myl) |
Poskode | 6060-6061, 6063, 6065, 6074-6075, 6077 |
Skakelkodes | 0475 |
Webwerf | www.roerdalen.nl |
Die munisipaliteit Roerdalen is in 1991 gestig en in 2007 saamgevoeg met die munisipaliteit Ambt Montfort.
Deur die munisipale gebied vloei die Roer-rivier, 'n syrivier van die Maas. Aan die grens met Duitsland lê die nasionale park De Meinweg.
Plekke
Plekke in die munisipale gebied van Roerdalen:
Aan de Berg, Etsberg, Herkenbosch, Holst, Lerop, Melick, Montfort, Paarlo, Posterholt, Reutje, Sint Odiliënberg, Varst, Vlodrop, Vlodrop-Station en Zittard.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.