Rodrigo Duterte
Rodrigo Roa Duterte (gebore 28 Maart, 1945), ook bekend as Digong, is 'n Filippynse politikus en tans die 16de President van die Filippyne.[1] Op 9 Mei 2016 is hy as president verkies en het met 'n ouderdom van 71 jaar die oudste persoon geword om die amp van president in die Filippyne te beklee.
![](../I/Rodrigo_Duterte_and_Mahathir_Mohamad_(Pacquiao_vs_Matthysse).jpg.webp)
Duterte en Premier van Maleisië Mahathir Mohamad (15 Julie 2018)
Rodrigo Duterte | |
![]() Duterte (7 Maart 2019) | |
President van die Filippyne | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 30 Junie 2016 | |
Voorafgegaan deur | Benigno Aquino III |
---|---|
Burgemeester van Davao Stad | |
Ampstermyn 30 Junie 2013 – 30 Junie 2016 | |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 28 Maart 1945 Maasin, Leyte, Filippyne |
Politieke party | PDP–Laban |
Handtekening | ![]() |
In Oktober 2021 het Rodrigo Duterte aangekondig dat hy nie in 2022 vir vise-presidentskap verkiesbaar is nie en uit die politieke lewe sal tree.
Vroeë lewe
Duterte is gebore op 28 Maart 1945, in Maasin, die hoofstad van die provinsie Suid-Leyte op die eiland Leyte.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.