Robots (rolprent)
Robots is 'n rekenaargeanimeerde familie-/buddy-rolprent van 2005 wat deur Chris Wedge geregisseer is. Die stemme van Ewan McGregor, Halle Berry, Greg Kinnear, Mel Brooks, Amanda Bynes, Drew Carey en Robin Williams. Die rolprent is deur Jerry Davis, John C. Donkin en William Joyce vervaardig en deur die verspreidingsfirma 20th Century Fox versprei. Die draaiboek is deur David Lindsay-Abaire, Lowell Ganz en Babaloo Mandel geskryf met musiek van John Powell, wat ook musiek vir die rolprente Antz en Shrek gekomponeer het.
Robots | |
---|---|
Regisseur | Chris Wedge |
Produksieleier |
|
Draaiboek |
|
Met | |
Musiek deur | John Powell |
Redigeerder | John Carnochan |
Ateljee | Blue Sky Studios 20th Century Fox Animation |
Verspreider | 20th Century Fox |
Speeltyd | 90 min[1] |
Land | VSA |
Taal | Engels |
Begroting | VS$75 miljoen |
Bruto wins | VS$260.7 miljoen[2] |
Rolverdeling
- Ewan McGregor as Rodney Copperbottom
- Robin Williams as Fender
- Halle Berry as Cappy
- Mel Brooks as Bigweld
- Stanley Tucci as Mr. Copperbottom
- Dianne Wiest as Mrs. Copperbottom
- Greg Kinnear as Ratchet
- Paul Giamatti as Tim the gatekeeper
- Jim Broadbent as Mrs. Gasket
- James Earl Jones as Darth Vader
- Amanda Bynes as Piper
- Drew Carey as Crank
- Harland Williams as Lug
Verwysings
- "Robots (US domestic version)". British Board of Film Classification. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Februarie 2017. Besoek op 22 Januarie 2017.
- "Robots (2005)". Box Office Mojo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Augustus 2017. Besoek op 22 Februarie 2008.
Eksterne skakels
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.