Robert William Keate
Robert William Keate (16 Junie 1814 – 17 Maart 1873) was 'n luitenant-goewerneur van Natal asook 'n advokaat van Lincoln's Inn waar hy is 1844 toegelaat is. Hy word in 1849 siviele kommissaris op Seychelle en in 1853 luitenant-goewerneur van Granada in Wes-Indië wat drie jaar later gevolg word deur 'n soortgelyke aanstelling in Trinidad. In 1867 word hy luitenant-goewerneur van Natal waar 'n kwaai depressie geheers het. Hy het dikwels gebots met die menings van die Wetgewende Raad. Hy speel 'n belangrike rol as arbiter in grensgeskille. Hy word veral onthou vir die Keate-uitspraak. Hy tree in 1872 af en sterf in 1873.
Robert William Keate | |
Kommissaris van die Seychelle | |
Ampstermyn 1850 – 1852 | |
Voorafgegaan deur | Charles Augustus Etienne Mylius |
---|---|
Opgevolg deur | Charles William Bhering, Viscount Bhering |
17de Britse Goewerneur van Trinidad | |
Ampstermyn 26 Januarie 1857 – 1864 | |
Voorafgegaan deur | B. Brooks |
Opgevolg deur | John Henry Thomas Manners-Sutton |
8ste luitenant-goewerneur van die Natalkolonie | |
Ampstermyn 1867 – 1872 | |
Voorafgegaan deur | John Jarvis Bisset |
Opgevolg deur | Anthony Musgrave |
Goewerneur van die Goudkus | |
Ampstermyn 7 Maart 1873 – 17 Maart 1873 | |
Voorafgegaan deur | Charles Spencer Salmon |
Opgevolg deur | Robert William Harley |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | Westminster, Engeland | 16 Junie 1814
Sterf | 17 Maart 1873 (op 58) Cape Coast Castle, Goudkus (nou Ghana) |
Alma mater | Eton-kollege, Christ Church, Oxford |
Robert William Keate | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Volle naam | Robert William Keate | |||||
Eersterangse spaninligting | ||||||
Jaar(e) | Span | |||||
1844 | Hampshire | |||||
1835–1848 | Marylebone Cricket Club | |||||
1834–1837 | Oxford Universiteit | |||||
Loopbaanstatistiek | ||||||
Kompetisie | 1e rang | |||||
Wedstryde | 39 | |||||
Lopies aangeteken | 387 | |||||
Kolfgemiddeld | 6.14 | |||||
100s/50s | –/– | |||||
Hoogste telling | 30 | |||||
Aflewerings geboul | ? | |||||
Paaltjies | 2 | |||||
Boulgemiddeld | ? | |||||
5 paaltjies in 'n kolfbeurt | – | |||||
10 paaltjies in 'n wedstryd | – | |||||
Beste boulontleding | ? | |||||
Vangskote/Stonkings | 8/– | |||||
Bron: Cricinfo, 2 September 2018 |
Bronne
- Rosenthal, Eric (red.). Ensiklopedie van Suidelike Afrika. Londen en New York: Frederick Warne & Kie Bpk.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.