Robert Scott-gedenkteken
In die Heerengracht in Kaapstad is 'n klein monumentjie ter ere van kapt. Robert Scott wat saam met vier kamerade in Maart 1912 omgekom het op hul reis terug van Antarktika. Die oorspronklike gedenkteken is ontwerp deur Joseph Solomon en op 15 Mei 1916 onthul. Omdat diƩ gedenkteken in 1948 gevandaliseer is, is dit met 'n replika in brons vervang.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.