Robbie Hunter
Robert Hunter (gebore 22 April 1977 te Johannesburg) is een van Suid-Afrika se bekendste pad fietsryers. Hy was die eerste Suid-Afrikaner wat aan die Tour de France deelgeneem het gedurende 2001. Tydens die 2007 Tour de France wen hy ook 'n skof, weereens 'n eerste vir Suid-Afrika.[1]
Op 4 Maart 2012 wen Robbie die Suid-Afrikaanse padkampioen titel te Nelspruit. Hy neem weer deel aan die Tour de France in 2012 maar moes onttrek na 'n reeks ongelukke.
Verwysings
- "Team Garmin-Sharp-Barracuda Unveils 2013 Roster". Boulder, Colorado: Slipstream Sports LLC. 28 Desember 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Januarie 2013. Besoek op 6 Januarie 2013.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met Robbie Hunter. |
- Cycling Base: Robert Hunter Geargiveer 6 Maart 2016 op Wayback Machine
- Amptelike webwerf
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.